Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepaaldheid
bepaaldheid [boodskap #150961] Vr., 13 Maart 2026 15:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24596
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepaaldheid
Afbreking: be•paald•heid
Samestelling: bepaald + -heid


Selfstandige naamwoord: bepaaldheid
Meervoud: bepaaldhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van bepaald (duidelik en vasgestel) wees.

Gebruik:
• Lidwoorde (soos die en 'n) word voor selfstandige naamwoorde geplaas om die bepaaldheid of onbepaaldheid daarvan aan te dui.

Sinoniem:
• duidelikheid
• eenduidigheid
• sekerheid
• stelligheid
• uitdruklikheid

Antoniem:
• onbepaaldheid

Vertaling:
Engels: determinateness, definiteness
Nederlands: bepaaldheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teeragtig
Volgende onderwerp: wraggies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 13 17:41:54 UTC 2026