Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deklaag
deklaag [boodskap #150959] Vr., 13 Maart 2026 15:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24596
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deklaag
Afbreking: dek•laag
Samestelling: dek + laag


Selfstandige naamwoord: deklaag
Meervoud: deklae
Verkleinwoord: deklagie
Meervoud van verkleining: deklagies

Betekenis:
• Die boonste laag wat ter beskerming of afronding oor iets geplaas word.

Gebruik:
• Chroom word dikwels as 'n deklaag op metaal gebruik.
• Bespaar water deur 'n deklaag van strooi oor die beddings te gooi.

Sinoniem:
• bedekking
• beskermingslaag
• bolaag

Vertaling:
Engels: top layer, overlay, coating
Nederlands: deklaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiemdoder
Volgende onderwerp: teeragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 13 17:42:00 UTC 2026