| kiemdoder [boodskap #150958] |
Vr., 13 Maart 2026 14:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24594 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiemdoder
Afbreking: kiem•do•der
Samestelling: kiem + doder
Selfstandige naamwoord: kiemdoder
Meervoud: kiemdoders
Betekenis:
• 'n Middel wat kieme (soos bakterieë en ander mikroörganismes) doodmaak of hulle groei voorkom.
Gebruik:
• Die verpleegster het die wond met 'n kiemdoder skoongemaak.
• Blouvitrioel en karbol is 'n effektiewe kiemdoders.
Sinoniem:
• antiseptikum
• ontsmettingsmiddel
Afgelei:
• kiemdodend
Vertaling:
Engels: germicide, disinfectant
Nederlands: kiemdoder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 13 Maart 2026 14:49] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|