Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartpeper
swartpeper [boodskap #150956] Do., 12 Maart 2026 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24588
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swartpeper
Afbreking: swart•pe•per
Samestelling: swart + peper


Selfstandige naamwoord: swartpeper
Meervoud: swartpepers
Verkleinwoord: swartpepertjie
Meervoud van verkleining: swartpepertjies

Betekenis:
• Spesery van die groen, onryp vrugte van die peperplant (Piper nigrum) wat swart word soos dit droog raak.

Gebruik:
• Voeg 'n knippie swartpeper by die sop.

Afgelei:
• swartpeperkorrel

Vertaling:
Engels: black pepper
Nederlands: zwarte peper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelery
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Mrt. 12 19:38:56 UTC 2026