| spelery [boodskap #150955] |
Do., 12 Maart 2026 15:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spelery
Afbreking: spe•le•ry
Samestelling: speel + -ery
Selfstandige naamwoord: spelery
Meervoud: spelerye
Betekenis:
• Handeling van baie speel.
Gebruik:
• Dis van al jou spelery dat jou punte so swak is.
Sinoniem:
• jollery
• kaskenades
• lawwigheid
• verspottigheid
Antoniem:
• werkery
Hiponiem:
• baasspelery
• grootmanspelery
• saamspelery
• toneelspelery
Vertaling:
Engels: playing
Nederlands: spelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|