Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teestruik
teestruik [boodskap #150954] Do., 12 Maart 2026 14:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24938
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teestruik
Afbreking: tee•struik
Samestelling: tee + struik


Selfstandige naamwoord: teestruik
Meervoud: teestruike
Verkleinwoord: teestruikie
Meervoud van verkleining: teestruikies

Betekenis:
• 'n Immergroen struik waarvan die blare geoes word om tee te maak, Camellia sinensis.

Gebruik:
• Tee is 'n warm drankie wat van die gedroogte blare van die teestruik berei word.

Sinoniem:
• teebos

Vertaling:
Engels: tea‐bush, tea‐shrub
Nederlands: theestruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongedwonge
Volgende onderwerp: spelery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 24 16:17:18 UTC 2026