| hoogtevrees [boodskap #150952] |
Do., 12 Maart 2026 12:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoogtevrees
Afbreking: hoog•te•vrees
Samestelling: hoogte + vrees
Uitspraak: /ˈɦʊə̯χ.təˌfrɪə̯s/
Selfstandige naamwoord: hoogtevrees
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Buitensporige vrees vir hoë plekke.
Gebruik:
• As jy aan hoogtevrees ly, moet jy eerder nie bergklim of valskermspring nie.
Sinoniem:
• akrofobie
Vertaling:
Engels: fear of heights, acrophobia
Nederlands: hoogtevrees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|