| simmetrie [boodskap #150944] |
Wo., 11 Maart 2026 20:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simmetrie
Afbreking: sim•me•trie
Selfstandige naamwoord: simmetrie
Meervoud: simmetrieë
Betekenis:
• Twee identiese helftes rondom 'n sentrale punt, lyn of vlak wat spieëlbeelde van mekaar is.
Gebruik:
• 'n Vorm het simmetrie as die een helfte dieselfde as die ander helfte lyk, maar in die teenoorgestelde rigting wys.
Antoniem:
• asimmetrie
Hiponiem:
• lynsimmetrie
• puntsimmetrie
• rotasiesimmetrie
Afgelei:
• simmetrie-as
• simmetrielyn
• simmetries
• simmetrievlak
Vertaling:
Engels: symmetry
Nederlands: symmetrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 11 Maart 2026 20:07] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|