Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » videospel
videospel [boodskap #150940] Di., 10 Maart 2026 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
videospel
Afbreking: vi•de•o•spel
Samestelling: video + spel


Selfstandige naamwoord: videospel
Meervoud: videospele
Verkleinwoord: videospeletjie
Meervoud van verkleining: videospeletjies

Betekenis:
• 'n Digitale speletjie op 'n monitor of TV.

Gebruik:
• Watter videospeletjie speel jy die meeste?

Sinoniem:
• rekenaarspeletjie

Vertaling:
Engels: video game
Nederlands: videospel, computerspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slotsin
Volgende onderwerp: roosterkoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 23:49:44 UTC 2026