Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drawwer
drawwer [boodskap #150938] Di., 10 Maart 2026 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drawwer
Afbreking: draw•wer
Samestelling: draf + -er


Selfstandige naamwoord: drawwer
Meervoud: drawwers
Verkleinwoord: drawwertjie
Meervoud van verkleining: drawwertjies

Betekenis:
• 'n Persoon of dier wat draf (stadig hardloop).

Gebruik:
• Die natgeswete drawwer hyg na sy asem soos hy verby sy mededrawwers draf.

Hiponiem:
• harddrawwer
• mededrawwer
• nadrawwer
• pretdrawwer

Vertaling:
Engels: trotter
Nederlands: draver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinderverhaal
Volgende onderwerp: slotsin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 15:02:58 UTC 2026