Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderverhaal
kinderverhaal [boodskap #150937] Di., 10 Maart 2026 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderverhaal
Afbreking: kin•der•ver•haal
Samestelling: kinder + verhaal


Selfstandige naamwoord: kinderverhaal
Meervoud: kinderverhale
Verkleinwoord: kinderverhaaltjie
Meervoud van verkleining: kinderverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Storie/verhaal vir kinders.

Gebruik:
Die Drie Klein Varkies is 'n bekende kinderverhaal.

Sinoniem:
• jeugverhaal
• kinderstorie

Vertaling:
Engels: children's story
Nederlands: kinderverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfdissipline
Volgende onderwerp: drawwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 20:59:28 UTC 2026