Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfdissipline
selfdissipline [boodskap #150936] Di., 10 Maart 2026 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfdissipline
Afbreking: self•dis•si•pli•ne
Samestelling: self + dissipline


Selfstandige naamwoord: selfdissipline
Meervoud:

Betekenis:
• Om beheer en dissipline op jouself toe te pas.

Gebruik:
Selfdissipline is die sleutel tot sukses en daarsonder kan jy nie jou doelwitte najaag en hindernisse oorkom nie.

Sinoniem:
• selfbeheersing
• selfregulering
• selftug
• wilskrag

Vertaling:
Engels: self-discipline
Nederlands: zelfdiscipline

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: remstelsel
Volgende onderwerp: kinderverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 22:17:19 UTC 2026