Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » remstelsel
remstelsel [boodskap #150935] Ma., 09 Maart 2026 19:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
remstelsel
Afbreking: rem•stel•sel
Samestelling: rem + stelsel


Selfstandige naamwoord: remstelsel
Meervoud: remstelsels

Betekenis:
• Meganisme om 'n voertuig se snelheid te verminder of dit tot stilstand te bring.

Gebruik:
• 'n Mens kan die remskywe en die trommels van die remstelsel deur die motor se wielnawe sien.

Vertaling:
Engels: braking system
Nederlands: remsysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verongeluk
Volgende onderwerp: selfdissipline
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:13:32 UTC 2026