Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strikvraag
strikvraag [boodskap #150933] Ma., 09 Maart 2026 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24566
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strikvraag
Afbreking: strik•vraag
Samestelling: strik + vraag


Selfstandige naamwoord: strikvraag
Meervoud: strikvrage
Verkleinwoord: strikvragie
Meervoud van verkleining: strikvragies

Betekenis:
• 'n Vraag wat bedoel is om iemand uit te vang.

Gebruik:
• Pasop dat hulle jou nie met 'n strikvraag in die hof uitvang nie.

Sinoniem:
• kopkrapper
• kwelvraag
• raaisel
• slimmigheid
• strydvraag
• vasvravraag

Vertaling:
Engels: catch‐question, conundrum, poser
Nederlands: strikvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 09 Maart 2026 16:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: stertveer
Volgende onderwerp: verongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 09 18:10:05 UTC 2026