Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stertveer
stertveer [boodskap #150932] Ma., 09 Maart 2026 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24566
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stertveer
Afbreking: stert•veer
Samestelling: stert + veer


Selfstandige naamwoord: stertveer
Meervoud: stertvere
Verkleinwoord: stertveertjie
Meervoud van verkleining: stertveertjies

Betekenis:
• 'n Veer aan (of vanaf) die stert van 'n voël wat die voël help om in vlug te stuur en te rem.

Gebruik:
• Die poumannetjie het kleurvolle stertvere.

Vertaling:
Engels: tail feather
Latyn: rectrix
Nederlands: staartveer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierewinkel
Volgende onderwerp: strikvraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 09 18:14:33 UTC 2026