Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volkspele
volkspele [boodskap #150930] So., 08 Maart 2026 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24566
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volkspele
Afbreking: volk•spe•le
Samestelling: volk + spele


Selfstandige naamwoord: volkspele
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tradisionele Afrikaanse dansvorm, meestal in 'n kring, terwyl maats voortdurend gewissel word.

Gebruik:
Volkspele is pret en heeltemal te min kinders word deesdae daaraan blootgestel.

Afgelei:
• volkspeler

Vertaling:
Engels: folk dances
Nederlands: volksspelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opklink
Volgende onderwerp: dierewinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 09 17:12:54 UTC 2026