| opklink [boodskap #150929] |
So., 08 Maart 2026 18:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24566 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opklink
Afbreking: op•klink
Samestelling: op + klink
Werkwoord: klink op, opklink
Verlede tyd: het opgeklink
Betekenis:
• Om 'n klank harder of helderder te laat klink.
Gebruik:
• Op al die dorpspleine klink die rouklag op. In al die strate roep hulle, 'O wee! O wee!' [Amos 5:16]
• Skote het skielik naby ons in die donkerte opgeklink.
Sinoniem:
• beier
• galm
• weerklink
Vertaling:
Engels: to sound loud
Nederlands: opklinken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|