Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlaghysing
vlaghysing [boodskap #150927] So., 08 Maart 2026 17:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlaghysing
Afbreking: vlag•hy•sing
Samestelling: vlag + hysing


Selfstandige naamwoord: vlaghysing
Meervoud: vlaghysings

Betekenis:
• 'n Seremonie waartydens 'n vlag gehys word.

Gebruik:
• Die vlaglied sal tydens die vlaghysing gesing word.

Vertaling:
Engels: flag‐hoisting
Nederlands: vlaghijsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: entrepreneurskap
Volgende onderwerp: skyfskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:12:29 UTC 2026