Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbeeldsin
voorbeeldsin [boodskap #150924] So., 08 Maart 2026 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24566
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbeeldsin
Afbreking: voor•beeld•sin
Samestelling: voorbeeld + sin


Selfstandige naamwoord: voorbeeldsin
Meervoud: voorbeeldsinne
Verkleinwoord: voorbeeldsinnetjie
Meervoud van verkleining: voorbeeldsinnetjies

Betekenis:
• 'n Sin wat as voorbeeld dien.

Gebruik:
• Die woordeboek gee 'n voorbeeldsin by elke inskrywing om te illustreer hoe die woord gebruik word.

Vertaling:
Engels: example sentence
Nederlands: voorbeeldzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bygereg
Volgende onderwerp: sekwestreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 09 17:13:06 UTC 2026