Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaaistem
swaaistem [boodskap #150922] Do., 05 Maart 2026 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swaaistem
Afbreking: swaai•stem
Samestelling: swaai + stem


Selfstandige naamwoord: swaaistem
Meervoud: swaaistemme

Betekenis:
• Die stem (of stemme) wat die uitslag van 'n verkiesing kan beïnvloed.

Gebruik:
• Die swaaistem in die Amerikaanse verkiesing skuif geleidelik na die Republikeinse Party.

Vertaling:
Engels: swing vote
Nederlands: zwevende stem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolwehok
Volgende onderwerp: bygereg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 22:30:17 UTC 2026