Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geo-
geo- [boodskap #150920] Do., 05 Maart 2026 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geo-
Afbreking: geo-


Voorvoegsel: geo-

Betekenis:
• Betreffende die Aarde.

Gebruik:
• Die voorvoegsel geo- kan gesien word in woorde soos geochemie, geodeties, geodinamika, geofisikus, geograaf, geomorfologie en geosentries.

Vertaling:
Engels: geo-
Nederlands: geo-

Nota:
• Afgelei van die Griekse γεος 'gè' (aarde).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geomorfologie
Volgende onderwerp: wolwehok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:05:45 UTC 2026