| lusteloosheid [boodskap #150911] |
Wo., 04 Maart 2026 15:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24546 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lusteloosheid
Afbreking: lus•te•loos•heid
Samestelling: lusteloos + -heid
Selfstandige naamwoord: lusteloosheid
Meervoud: lustelooshede
Betekenis:
• Die toestand van lusteloos wees; 'n gebrek aan lewenslus.
Gebruik:
• Lusteloosheid is een van die simptome van depressie.
Sinoniem:
• apatie
• futloosheid
• loomheid
• moegheid
• slaperigheid
• traagheid
• uitputting
Antoniem:
• lewenslus
Vertaling:
Engels: listlessness, apathy, lethargy
Nederlands: lusteloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|