Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » e-koerant
e-koerant [boodskap #150909] Wo., 04 Maart 2026 14:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24544
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
e-koerant
Afbreking: e•koe•rant
Samestelling: e(lektroniese) + koerant


Selfstandige naamwoord: e-koerant
Meervoud: e-koerante
Verkleinwoord: e-koerantjie
Meervoud van verkleining: e-koerantjies

Betekenis:
• 'n Koerant wat elektronies beskikbaar is of aanlyn gelees kan woord.

Gebruik:
Die Papier is 'n gewilde Afrikaanse e-koerant.

Sinoniem:
• aanlyn koerant (aanlyn is 'n bw., dus nie aanlynkoerant nie!)
• digitale koerant

Afgelei:
• e-koerantintekening
• e-koerantleser

Vertaling:
Engels: e-newspaper, digital newspaper
Nederlands: e-krant, digitale krant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 04 Maart 2026 14:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: oproepsentrum
Volgende onderwerp: sakenuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 04 16:21:36 UTC 2026