Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chakalaka
chakalaka [boodskap #150904] Di., 03 Maart 2026 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24538
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chakalaka
Afbreking: cha•ka•la•ka


Selfstandige naamwoord: chakalaka
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk gekruide sous van groente (veral tamaties en uie) wat tradisioneel saam met pap, stampmielies, bredies en kerries voorgesit word.

Gebruik:
• Ons het braaivleis met pap en chakalaka geëet.

Wisselvorm:
• tjakalaka

Vertaling:
Engels: chakalaka
Nederlands: chakalaka

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kitsskare
Volgende onderwerp: stampmielie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 03 13:56:00 UTC 2026