Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » botsend
botsend [boodskap #150898] Ma., 02 Maart 2026 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
botsend
Afbreking: bots•end
Samestelling: bots + -end


Byvoeglike naamwoord: botsend
Attributief: botsende

Betekenis:
• Wat besig is om te bots; terwyl dit bots.

Gebruik:
• Belê 'n vergadering tussen die botsende partye om die oorsaak van die onenigheid te identifiseer.

Sinoniem:
• onenig
• strydend
• strydig
• teenstrydig

Vertaling:
Engels: clashing, conflicting
Nederlands: botsend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van bots.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eufories
Volgende onderwerp: opskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 31 00:50:15 UTC 2026