Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eufories
eufories [boodskap #150897] Ma., 02 Maart 2026 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24532
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eufories
Afbreking: eu•fo•ries
Samestelling: euforie + -ies


Byvoeglike naamwoord: eufories
Attributief: euforiese

Betekenis:
• Wat met euforie ('n intense opgewondenheid) gepaardgaan.

Gebruik:
• Die skare was eufories ná hulle span se oorwinning.

Sinoniem:
• besield
• ekstaties
• geesdriftig
• hartstogtelik
• jubelend
• opgewonde
• passievol
• vurig
• vuurwarm

Anoniem:
• depressief

Vertaling:
Engels: euphoric
Nederlands: euforisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 02 Maart 2026 16:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wakkerlê
Volgende onderwerp: botsend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 02 17:45:02 UTC 2026