| wakkerlê [boodskap #150896] |
Ma., 02 Maart 2026 13:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24530 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wakkerlê
Afbreking: wak•ker•lê
Samestelling: wakker + lê
Werkwoord: lê wakker, wakkerlê
Verlede tyd: het wakkergelê
Betekenis:
• Om wakker in die bed te lê terwyl jy eintlik moet slaap (dikwels oor dinge wat jou bekommer).
Gebruik:
• Waaroor lê jy in die nagte wakker?
• Sy het die hele nag wakkergelê oor die eksamen.
Verwant:
• rondrol
Vertaling:
Engels: to lie awake
Nederlands: wakker liggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|