| nooiensvaart [boodskap #150893] |
So., 01 Maart 2026 19:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24527 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nooiensvaart
Afbreking: nooi•ens•vaart
Samestelling: nooi + -ens + vaart
Selfstandige naamwoord: nooiensvaart
Meervoud: nooiensvaarte
Betekenis:
• Die heel eerste vaart van 'n vaartuig soos 'n boot of skip.
Gebruik:
• Die Titanic het tydens sy nooiensvaart gesink.
Verwant:
• nooiensvlug
Vertaling:
Engels: maiden voyage
Nederlands: maagdentocht, maagdenvaart, eerste vaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|