| blootgestel [boodskap #150891] |
So., 01 Maart 2026 18:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24527 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blootgestel
Afbreking: bloot•ge•stel
Samestelling: bloot + gestel
Byvoeglike naamwoord: blootgestel
Attributief: blootgestelde
Betekenis:
• Wat blootgestel is of blootgestel word.
Gebruik:
• Die kernreaktor se personeel is aan radio aktiewe bestraling blootgestel.
Vertaling:
Engels: exposed
Nederlands: blootgesteld
Werkwoord: stel bloot, blootstel
Verlede tyd: [b]het blootgestel/b]
Betekenis:
• Verlede tyd van blootstel.
Gebruik:
• Die lekkasie het die werkers aan gevaarlike chemikalieë blootgestel.
Vertaling:
Engels: exposed
Nederlands: blootgesteld
Nota:
• Voltooide deelwoord van blootstel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 01 Maart 2026 19:07] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|