Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losgaan
losgaan [boodskap #150887] So., 01 Maart 2026 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24522
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
losgaan
Afbreking: los•gaan
Samestelling: los + gaan


Werkwoord: gaan los, losgaan
Verlede tyd: het losgegaan

Betekenis:
• Om los te kom van waaraan iets vasgeheg is.

Gebruik:
• Die ou motor se moere gaan al los.
• Sy werk die knoop wat losgegaan het weer vas.

Sinoniem:
• afkom
• afskeur
• afskilfer
• losbars
• losdraai
• losmaak
• losraak
• lostrek
• vrykom

Vertaling:
Engels: to come loose, get loose
Nederlands: losgaan, tornen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peulvrug
Volgende onderwerp: troupant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mrt. 01 13:24:34 UTC 2026