Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peulvrug
peulvrug [boodskap #150886] So., 01 Maart 2026 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24522
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
peulvrug
Afbreking: peul•vrug
Samestelling: peul + vrug


Selfstandige naamwoord: peulvrug
Meervoud: peulvrugte
Verkleinwoord: peulvruggie
Meervoud van verkleining: peulvruggies

Betekenis:
• Die vrug van 'n peulplant/peulgewas (familie Fabaceae).

Gebruik:
• Boontjies, ertjies en lensies is peulvrugte.

Vertaling:
Engels: legume, leguminous plant
Nederlands: peulvrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 01 Maart 2026 10:36]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: misleiding
Volgende onderwerp: losgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mrt. 01 13:24:32 UTC 2026