| misleiding [boodskap #150885] |
Sa., 28 Februarie 2026 18:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24519 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misleiding
Afbreking: mis•lei•ding
Samestelling: mislei(d) + -ing
Selfstandige naamwoord: misleiding
Meervoud: misleidinge, misleidings
Verkleinwoord: misleidinkie
Meervoud van verkleining: misleidinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van mislei (om iemand van onwaarhede te oortuig).
Gebruik:
• Ondanks die misleiding, sal die waarheid uiteindelik seëvier.
• Hou net op om sulke misleidings te publiseer.
Sinoniem:
• bedrieëry
• bedrog
• liegery
• misinformasie
Hiponiem:
• selfmisleiding
Vertaling:
Engels: deceit, deception, misguidance, misrepresentation
Nederlands: misleiding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|