Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menslikheid
menslikheid [boodskap #150882] Sa., 28 Februarie 2026 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24517
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
menslikheid
Afbreking: mens•lik•heid
Samestelling: menslik + -heid


Selfstandige naamwoord: menslikheid
Meervoud: menslikhede

Betekenis:
• Die toestand van menslik wees (die menslike natuur, meestal die positiewe eienskappe daarvan).

Gebruik:
Menslikheid teenoor ander kos niks.
• Sy was intens bewus van haar feilbare menslikheid.

Sinoniem:
• barmhartigheid
• deernis
• humaniteit
• mededoë
• meegevoel
• medemenslikheid
• mensliewendheid
• sagmoedigheid
• vriendelikheid
• welwillendheid

Antoniem:
• dierlikheid
• goddelikheid
• onmenslikheid

Hiponiem:
• medemenslikheid
• kleinmenslikheid

Afgelei:
• menslikheidsoorwegings
• menslikheidsverlof

Vertaling:
Engels: humanism, humanity, human nature
Nederlands: menselijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 28 Februarie 2026 10:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: leefwêreld
Volgende onderwerp: nywerheidsaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 12:37:11 UTC 2026