Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spiritualiteit
spiritualiteit [boodskap #150871] Do., 26 Februarie 2026 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spiritualiteit
Afbreking: spi•ri•tu•a•li•teit
Samestelling: spiritueel + iteit


Selfstandige naamwoord: spiritualiteit
Meervoud: spiritualiteite

Betekenis:
• Dit wat op die geestelike (die innerlike mens) gerig is.

Gebruik:
• 'n Monnik lei 'n lewe van volle toewyding en spiritualiteit.

Sinoniem:
• geestelikheid
• godsdienstigheid
• onstoflikheid
• sielelewe

Vertaling:
Engels: spirituality
Nederlands: spiritualiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wanbalans
Volgende onderwerp: musiekteorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:01:14 UTC 2026