Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Istanboel
Istanboel [boodskap #150865] Wo., 25 Februarie 2026 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24512
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Istanboel
Afbreking: Is•tan•boel


Pleknaam: Istanboel

Betekenis:
• Die grootste stad in Turkye, geleë aan die Bosporus wat Asië en Europa skei, histories bekend as Konstantinopel.

Gebruik:
Istanboel is die kulturele, ekonomiese en finansiële sentrum van Turkye.

Wisselvorm:
• Istanbul

Afgelei:
• Istanboelse
• Istanboelers

Vertaling:
Engels: Istanbul
Nederlands: Istanboel, Istanbul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: familiekrisis
Volgende onderwerp: slakkegang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 06:22:21 UTC 2026