| familiekrisis [boodskap #150864] |
Wo., 25 Februarie 2026 19:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24512 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
familiekrisis
Afbreking: fa•mi•lie•kri•sis
Samestelling: familie + krisis
Selfstandige naamwoord: familiekrisis
Meervoud: familiekrisisse
Betekenis:
• Spanning of konflik binne die gesin.
Gebruik:
• Lien se Lankstaanskoene vertel die verhaal van 'n meisie wat tydens 'n familiekrisis leer dat 'n mens net twee keuses het: sink of swem.
Sinoniem:
• gesinskrisis
Vertaling:
Engels: family crisis
Nederlands: familiecrisis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|