Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pink
pink [boodskap #150863] Wo., 25 Februarie 2026 18:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pink
Afbreking: pink


Werkwoord: pink
Verlede tyd: het gepink
Teenwoordige deelwoord: pinkend, pinkende
Verlede deelwoord: gepinkte

Betekenis:
• Om met die pinkie weg te vee (soos 'n traan).

Gebruik:
• Sy pink 'n traan ongemerk uit die hoek van haar oog.

Afgelei:
• wegpink

Vertaling:
Engels: to pinch, whipe
Nederlands: pinken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kostebesparend
Volgende onderwerp: familiekrisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:10:01 UTC 2026