Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopiëring
kopiëring [boodskap #150860] Di., 24 Februarie 2026 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24512
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopiëring
Afbreking: ko•pi•ë•ring
Samestelling: kopieer + -ing


Selfstandige naamwoord: kopiëring
Meervoud: kopiërings

Betekenis:
• Die handeling van kopieer (om 'n kopie te maak).

Gebruik:
• Onwettige kopiëring van films en TV-reekse lei tot 'n afname in verkope en winste vir besighede.

Sinoniem:
• duplikasie
• duplisering
• reproduksie

Hiponiem:
• fotokopiëring
• roofkopiëring

Vertaling:
Engels: copying
Nederlands: kopiëring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 26 Februarie 2026 20:09]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ewigdurend
Volgende onderwerp: demografies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 06:22:12 UTC 2026