Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besteebaar
besteebaar [boodskap #150858] Di., 24 Februarie 2026 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24512
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besteebaar
Afbreking: be•stee•baar
Samestelling: bestee + -baar


Byvoeglike naamwoord: besteebaar
Attributief: besteebare

Betekenis:
• Wat op iets uitgegee of spandeer kan word.

Gebruik:
• Stygende inflasie veroorsaak dat die koopkrag van verbruikers verminder, omdat hulle besteebare inkomste afneem.

Sinoniem:
• beskikbaar
• bruikbaar
• spandeerbaar
• uitgeebaar

Afgelei:
• besteebaarheid

Vertaling:
Engels: disposable, expendable
Nederlands: besteedbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbeterend
Volgende onderwerp: ewigdurend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 06:20:46 UTC 2026