Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlangsaam
verlangsaam [boodskap #150856] Di., 24 Februarie 2026 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24512
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlangsaam
Afbreking: ver•lang•saam
Samestelling: ver- + langsaam


Werkwoord: verlangsaam
Verlede tyd: het verlangsaam
Teenwoordige deelwoord: verlangsamend, verlangsamende
Verlede deelwoord: verlangsaamde

Betekenis:
• Om stadiger te maak of te word.

Gebruik:
• Wêreldwye ekonomiese groei sal na verwagting verlangsaam.

Sinoniem:
• afneem
• daal
• vertraag

Antoniem:
• groei
• versnel

Afgelei:
• verlangsaming

Vertaling:
Engels: to slow down, decelerate
Nederlands: verlangzamen, vertragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoepsitter
Volgende onderwerp: verbeterend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 06:21:08 UTC 2026