| bankpatat [boodskap #150854] |
Di., 24 Februarie 2026 09:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24512 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bankpatat
Afbreking: bank•pa•tat
Samestelling: bank + patat
Selfstandige naamwoord: bankpatat
Meervoud: bankpatatte
Verkleinwoord: bankpatatjie
Meervoud van verkleining: bankpatatjies
Betekenis:
• 'n Vet, lui persoon wat heeldag op 'n bank (veral voor 'n TV) sit of lê.
Gebruik:
• Moenie 'n bankpatat wees nie!
Sinoniem:
• banklêer
• banksitter
• kassiekneg
• rusbankpatat
• rusbankruspe
• rusbanksitter
• sofapatat
• sofapokkel
• stoelpatat
• TV-slaaf
Antoniem:
• fiksheidsentoesias
• sportliefhebber
Vertaling:
Engels: couch potato
Nederlands: bankhanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|