Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tolhek
tolhek [boodskap #150851] Ma., 23 Februarie 2026 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24512
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tolhek
Afbreking: tol•hek
Samestelling: tol + hek


Selfstandige naamwoord: tolhek
Meervoud: tolhekke
Verkleinwoord: tolhekkie
Meervoud van verkleining: tolhekkies

Betekenis:
• 'n Hek waardeur 'n mens kan gaan as jy tolgeld betaal.

Gebruik:
• Daar was lang rye motors by die tolhek.

Vertaling:
Engels: toll gate
Nederlands: tolhek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitjou
Volgende onderwerp: familieplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 28 06:21:14 UTC 2026