Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Indiër
Indiër [boodskap #150842] So., 22 Februarie 2026 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Indiër
Afbreking: In•di•er
Samestelling: Indië + -er


Selfstandige naamwoord: Indiër
Meervoud: Indiërs
Verkleinwoord: Indiërtjie
Meervoud van verkleining: Indiërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner van Indië of 'n persoon wat van Indië afkomstig is.
• 'n Suid-Afrikaner van Asiatiese afkoms.

Gebruik:
• In 1984 word Rakesh Sharma die eerste Indiër in die ruimte.
• Onder P.W. Botha se bewind het Indiërs parlementêre verteenwoordiging in die driekamerparlement gekry.

Verwant:
• Indië
• Indies

Vertaling:
Engels: Indian
Nederlands: Indiër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsortium
Volgende onderwerp: kalmeerpil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 22:18:22 UTC 2026