| beswaarlik [boodskap #150840] |
So., 22 Februarie 2026 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24483 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beswaarlik
Afbreking: be•swaar•lik
Samestelling: beswaar + -lik
Bywoord: beswaarlik
Betekenis:
• Met groot moeite; byna nie.
Gebruik:
• 'n Mens kan dit beswaarlik glo.
Sinoniem:
• kwalik
• moeilik
• moeisaam
• net-net
• nouliks
• skaars
Vertaling:
Engels: hardly, scarcely, with difficulty
Nederlands: bezwaarlijk
Byvoeglike naamwoord: beswaarlik
Attributief: beswaarlike
Betekenis:
• Waarteen 'n mens beswaar kan aanteken.
Gebruik:
• Hoe kan 'n mens van die beswaarlike reuk ontslae raak.
Vertaling:
Engels: objectionable, problematic, troublesome
Nederlands: bezwaarlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|