Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » studieplan
studieplan [boodskap #150838] So., 22 Februarie 2026 09:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
studieplan
Afbreking: stu•die•plan
Samestelling: studie + plan


Selfstandige naamwoord: studieplan
Meervoud: studieplanne

Betekenis:
• 'n Plan waarvolgens daar geleer of les gegee word.

Gebruik:
• 'n Goeie studieplan bied 'n gedetailleerde skedule wat aandui wanneer en wat 'n mens moet studeer om 'n akademiese doel te bereik.

Sinoniem:
• kurrikulum
• leerplan

Vertaling:
Engels: study plan
Nederlands: studieplan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blikslaer
Volgende onderwerp: oggendpos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:10:31 UTC 2026