Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wakis
wakis [boodskap #150834] Sa., 21 Februarie 2026 10:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wakis
Afbreking: wa•kis
Samestelling: wa + kis


Selfstandige naamwoord: wakis
Meervoud: wakiste
Verkleinwoord: wakissie
Meervoud van verkleining: wakissies

Betekenis:
• 'n Reghoekige houer op 'n wa, of wat op 'n wa pas.

Gebruik:
• Die meer gegoede pioniers het hulle fynste linne en porselein in 'n wakis saamgetrek.

Vertaling:
Engels: waggon‐box
Nederlands: wagenkist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wsk.
Volgende onderwerp: opdiep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:10:04 UTC 2026