Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boendoe
boendoe [boodskap #150832] Sa., 21 Februarie 2026 09:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24716
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boendoe
Afbreking: boen•doe


Selfstandige naamwoord: boendoe
Meervoud: boendoes

Betekenis:
• 'n Afgeleë wildernisgebied.

Gebruik:
• Hy het in die boendoe ver van die stad se lawaai grootgeword.

Sinoniem:
• gramadoelas
• wildernis

Afgelei:
• boendoehof

Vertaling:
Engels: bundu, boonies
Nederlands: rimboe, negorij

Nota:
• Moontlik van Zoeloe, i-(li)bunda, "woudboom, struike" of Xhosa, u-bunda, "plek vir bokke en kalwers".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toonset
Volgende onderwerp: wsk.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:11:41 UTC 2026