Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trammakassie
trammakassie [boodskap #150822] Vr., 20 Februarie 2026 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24483
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trammakassie
Afbreking: tram•ma•kas•sie


Tussenwerpsel: trammakassie

Betekenis:
• (streekstaal) 'n Uitroep om dankbaarheid te betoon: baie dankie.

Gebruik:
Trammakassie, ek waardeer dit opreg.

Wisselvorm:
• tramakasie (ongewoon)

Sinoniem:
• dankie
• sjoekran

Vertaling:
Engels: thank you very much
Nederlands: hartelijk dank

Nota:
• Van Indonesies/Maleis, terima kasih, "ontvang dank!"

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 20 Februarie 2026 18:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nagmaalwyn
Volgende onderwerp: kerkbasaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 16:52:47 UTC 2026