| bokvel [boodskap #150820] |
Vr., 20 Februarie 2026 16:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24718 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bokvel
Afbreking: bok•vel
Samestelling: bok + vel
Selfstandige naamwoord: bokvel
Meervoud: bokvelle
Verkleinwoord: bokvelletjie
Meervoud van verkleining: bokvelletjies
Betekenis:
• Die vel of huid van 'n bok.
Gebruik:
• Die oudste en volledigste Bybel is uit Etiopië en is op bokvel geskryf.
Hiponiem:
• rooibokvel
• springbokvel
Afgelei:
• bokvelsak
Verwant:
• ramsvel
• seemsleer
Vertaling:
Engels: buckskin, goatskin
Nederlands: geitenvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|