| formaliseer [boodskap #150819] |
Vr., 20 Februarie 2026 15:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24483 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formaliseer
Afbreking: for•ma•li•seer
Samestelling: formeel + -iseer
Werkwoord: formaliseer
Verlede tyd: het geformaliseer
Teenwoordige deelwoord: formaliserend, formaliserende
Verlede deelwoord: formaliseerde
Betekenis:
• Om formeel/amptelik te maak.
Gebruik:
• 'n Skriftelike kontrak wat onderteken is, formaliseer die ooreenkoms en gee aan almal sekerheid.
• Die wet is deur die parlement geformaliseer.
Sinoniem:
• bekragtig
• boekstaaf
• standaardiseer
• vaslê
Afgelei:
• formalisering
Vertaling:
Engels: to formalize, make official
Nederlands: formaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 21 Februarie 2026 07:17] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|